Rehoboth : Ontwikkelingsplan / SWA Administrasie Afdeling Beplanning
Material type: TextLanguage: Afrikaans Publication details: Windhoek : Selbstverlag, 1982Description: 6 pages : map; 30 cmSubject(s): DDC classification:- NAM 711 REH
Item type | Current library | Call number | Status | Date due | Barcode |
---|---|---|---|---|---|
Books | Namibia Scientific Society Library | Not for loan |
Die Kapteinsraad van Rehoboth het die Administrasie versoek om 'n deeglike ontwikkelingsplan vir die Dorpsgebied op te stel wat 'n groot vliegveld en swaar nywerheidgebied insluit. Daar is in die algemeen gekyk na uitbreidingsmoontlikhede vir sentrale besigheid en die woongebiede, die padvervoernetwerk, ligte nywerheidsgebied, gemeenskapsdienste, 'n woonbuurt vir die Namas, riooluitvalwerke, die ontwikkeling van die warmwater bron, hotel kompleks en moontlike inryteater
W009033
There are no comments on this title.