Image from OpenLibrary

Die basale bedekking en die weibare opbrengs van die sleutelgrasse en die dravermoë van die kruidstratum van die plantgemeenskappe in die Waterberg-platopark / W. J. Jankowitz; W. L. J. van Rensburg

By: Contributor(s): Material type: TextTextLanguage: English Series: Madoqua, Vol. 14, No. 3, (1985) ; p. 305 - 313Publication details: Windhoek : Nature Conservation and Tourism Division, 1985, : John Meinert PrintingDescription: 9 pages : tables, fig.; 28 cmSubject(s): DDC classification:
  • PER 154 Madoqua
Summary: Die bepaling van die weibare opbrengs van die sleutel-grassoorte, waarmee bedoel word daardie grasse wat die grootste bydrae maak tot die weibare opbrengs, is van allergrootste belang vir die bestuur van enige wildtuin. Die doel van hierdie opname was om die betrokke owerhede te adviseer oor die getal grasvreters wat in die wildtuin aangehou kan word. Die twee tegnieke war gebruik is, vertoon beide 'n dalende tendens in die weibare opbrengs.
Tags from this library: No tags from this library for this title.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Call number Status Date due Barcode
Books Books Namibia Scientific Society Library Not for loan

Abstract in English References

Die bepaling van die weibare opbrengs van die sleutel-grassoorte, waarmee bedoel word daardie grasse wat die grootste bydrae maak tot die weibare opbrengs, is van allergrootste belang vir die bestuur van enige wildtuin. Die doel van hierdie opname was om die betrokke owerhede te adviseer oor die getal grasvreters wat in die wildtuin aangehou kan word. Die twee tegnieke war gebruik is, vertoon beide 'n dalende tendens in die weibare opbrengs.

Serie

There are no comments on this title.

to post a comment.