Die basale bedekking en die weibare opbrengs van die sleutelgrasse en die dravermoƫ van die kruidstratum van die plantgemeenskappe in die Waterberg-platopark / W. J. Jankowitz; W. L. J. van Rensburg

Jankowitz, Willem Jacobus

Die basale bedekking en die weibare opbrengs van die sleutelgrasse en die dravermoƫ van die kruidstratum van die plantgemeenskappe in die Waterberg-platopark / W. J. Jankowitz; W. L. J. van Rensburg - Windhoek : Nature Conservation and Tourism Division, 1985, : John Meinert Printing - 9 pages : tables, fig.; 28 cm - Madoqua, Vol. 14, No. 3, (1985) p. 305 - 313 .

Abstract in English References

Die bepaling van die weibare opbrengs van die sleutel-grassoorte, waarmee bedoel word daardie grasse wat die grootste bydrae maak tot die weibare opbrengs, is van allergrootste belang vir die bestuur van enige wildtuin. Die doel van hierdie opname was om die betrokke owerhede te adviseer oor die getal grasvreters wat in die wildtuin aangehou kan word. Die twee tegnieke war gebruik is, vertoon beide 'n dalende tendens in die weibare opbrengs.


Vegetation

PER 154 Madoqua