Image from OpenLibrary

Rehoboth : Ontwikkelingsplan / SWA Administrasie Afdeling Beplanning

By: Material type: TextTextLanguage: Afrikaans Publication details: Windhoek : Selbstverlag, 1982Description: 6 pages : map; 30 cmSubject(s): DDC classification:
  • NAM 711 REH
Summary: Die Kapteinsraad van Rehoboth het die Administrasie versoek om 'n deeglike ontwikkelingsplan vir die Dorpsgebied op te stel wat 'n groot vliegveld en swaar nywerheidgebied insluit. Daar is in die algemeen gekyk na uitbreidingsmoontlikhede vir sentrale besigheid en die woongebiede, die padvervoernetwerk, ligte nywerheidsgebied, gemeenskapsdienste, 'n woonbuurt vir die Namas, riooluitvalwerke, die ontwikkeling van die warmwater bron, hotel kompleks en moontlike inryteater
Tags from this library: No tags from this library for this title.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Call number Status Date due Barcode
Books Books Namibia Scientific Society Library Not for loan

Die Kapteinsraad van Rehoboth het die Administrasie versoek om 'n deeglike ontwikkelingsplan vir die Dorpsgebied op te stel wat 'n groot vliegveld en swaar nywerheidgebied insluit. Daar is in die algemeen gekyk na uitbreidingsmoontlikhede vir sentrale besigheid en die woongebiede, die padvervoernetwerk, ligte nywerheidsgebied, gemeenskapsdienste, 'n woonbuurt vir die Namas, riooluitvalwerke, die ontwikkeling van die warmwater bron, hotel kompleks en moontlike inryteater

W009033

There are no comments on this title.

to post a comment.