Image from OpenLibrary

Naulila / E. L. P. Stals

By: Material type: TextTextLanguage: Afrikaans Series: uit: Historia: Jaargang XIII, Nr 3; p. 186 - 191\Description: 6 pages : map; 24 cmSubject(s): DDC classification:
  • REP 968.8102 STA
Summary: Die botsing wat in 1914 tussen Duitse en Portugese troepe by Naulila aan die oewer van die Kunenerivier plaasgevind het, is seker een van die mees sonderlinge gebeurtenisse in die veelbewoë geskiedenis van Suidwes-Afrika. Die geveg word in hierdie druk weergegee. Dit is een van die gebeurtenisse wat getuig van die onbetwisbare deursettingsvermoë wat die Schutztruppe vir 26 jaar lank in dié Duitse kolonie aan die dag gelê het
Tags from this library: No tags from this library for this title.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Call number Status Date due Barcode
Books Books Namibia Scientific Society Library Not for loan

Footnotes

Die botsing wat in 1914 tussen Duitse en Portugese troepe by Naulila aan die oewer van die Kunenerivier plaasgevind het, is seker een van die mees sonderlinge gebeurtenisse in die veelbewoë geskiedenis van Suidwes-Afrika. Die geveg word in hierdie druk weergegee. Dit is een van die gebeurtenisse wat getuig van die onbetwisbare deursettingsvermoë wat die Schutztruppe vir 26 jaar lank in dié Duitse kolonie aan die dag gelê het

R

There are no comments on this title.

to post a comment.