Local cover image
Local cover image
Image from OpenLibrary

Die geohidrologie van die artesiese kom Stampriet : Deel I A / deur G. Tredoux en J. Kirchner

By: Contributor(s): Material type: TextTextLanguage: Afrikaans Publication details: Windhoek; Direktoraat Waterwese, 1979Description: iii, 38 pages, figures, tables, 30 cmSubject(s): DDC classification:
  • NAM 553.79 TRE
Summary: Geohidrologiese klassifikasie van veertig persent van die waterbronne is bewerkstellig deur 'n sistematiese ontleding van die boorverslae en op grond daarvan is die hidrochemie in elke akwifeer ondersoek in een van die intensiefste studies van sy soort in daardie wêrelddeel. Die geohidrochemiese evolusie binne elke akwifeer word in hierdie studiestuk beskryf en die fisies-chemiese en biochemiese prosesse wat op die grondwater inwerk, word geïdentifiseer. Bakteriese nitraatreduksie, wat met die oksidasie van sulfied gepaard gaan, en ioonuitruiling is die belangrikste prosesse in die ingeperkte Auob- en Nossob-akwifeer en gesamentlik lei dit tot die ontwikkeling van 'n nitraatvrye natrium-water. Denitrifiserende bakterieë is deurentyd in die grondwatet aanwesig, maar reduksie vind eers plaas wanneer die anoksiese sone bereik word. In die Nossobakwifeer vind fiksasie van kalium deur illiet plaas.
Tags from this library: No tags from this library for this title.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)

Includes references, footnotes and appencices

Geohidrologiese klassifikasie van veertig persent van die waterbronne is bewerkstellig deur 'n sistematiese ontleding van die boorverslae en op grond daarvan is die hidrochemie in elke akwifeer ondersoek in een van die intensiefste studies van sy soort in daardie wêrelddeel. Die geohidrochemiese evolusie binne elke akwifeer word in hierdie studiestuk beskryf en die fisies-chemiese en biochemiese prosesse wat op die grondwater inwerk, word geïdentifiseer. Bakteriese nitraatreduksie, wat met die oksidasie van sulfied gepaard gaan, en ioonuitruiling is die belangrikste prosesse in die ingeperkte Auob- en Nossob-akwifeer en gesamentlik lei dit tot die ontwikkeling van 'n nitraatvrye natrium-water. Denitrifiserende bakterieë is deurentyd in die grondwatet aanwesig, maar reduksie vind eers plaas wanneer die anoksiese sone bereik word. In die Nossobakwifeer vind fiksasie van kalium deur illiet plaas.

Prof. Dr. Jürgen Kirchner W018513 Donation

There are no comments on this title.

to post a comment.

Click on an image to view it in the image viewer

Local cover image