Die groot Namib-staptog / Erik Holm en Frik van Jaarsveld
- Pretoria, 1989
- Archimedes Oct-89 ill P.33-43 vol.31 No.4 .
`n Ekspedisie in die Namib Woestyn waartydens wetenskaplike studies van insekte, slange en ander gediertes gemaak is. Twalf persone het aan `n staptog van baie kilometers deelgeneem