Gids tot grasse van Suid-Afrika /

van Oudtshoorn, F.P.

Gids tot grasse van Suid-Afrika / F.P. van Oudtshoorn; in medewerking met W.S.W. Trollopw en D.M. Scotney en P.J. McPhee - Tweede druk - Arcadia : Briza Publikasies, 1992 - 301 pages, illustrations, maps, 22 cm

Includes references, definitions, index to plant names and index to scientific names

Die akkurate identifikasie van grasse raak belangrik tydens veldbestuur aangesien grasse ten opsigte van hul weidingswaarde en ander ekologiese funksies verskil. Verder reageer verskillende onkruidgrasse anders op chemiese onkruiddoders en moet daarom akkuraat geidentifiseer word. Hierdie boek, Gids tot Grasse van Suid-Afrika, is die omvattendste volkleur identifikasiegids tot die algemene grasse in suider-Afrika en sluit onder meer die volgende kenmerke in: Beskrywings en illustrasies van die 320 belangrikste grasse in Suid-Afrika

0-620-15863-8


Pure sciences | Grasses; Field guides; Field managements; Morphology; Grazing values

GEN 584.9 VAN