Beknopte geskiedenis van die Rehoboth Basters tot 1990 / Rudolf G. Britz, Hartmut Lang, Cornelia Limpricht

Britz, Rudolf G.

Beknopte geskiedenis van die Rehoboth Basters tot 1990 / Rudolf G. Britz, Hartmut Lang, Cornelia Limpricht - Rehoboth : Rehoboth Museum, 1996 - 65 pages : illustrations; 29 cm

In 1870 het 'n groep basters hulle in die Rehoboth gebiet gevestig. Hulle was gelei deur Hermanus van Wyk en vergesel deur sendeling Friedrich Heidmann tydens hul trek uit Suid Afrika. Hulle proklameer hulle eie wette, selfregering gehandhaaf en was ook in opstand teen die Duitsers by Sam-Khubis en die S. A. Magte in die Rehoboth Rebellie in 1925. Met Namibiƫ se onafhanklikheid het hulle in 1990 hul eie status verloor


History

IRL 968.81 BRI