Die Namib en die Kalahari : dorslande van Suider-Afrika / Hennie Steyn

Steyn, Hendrik Pieter

Die Namib en die Kalahari : dorslande van Suider-Afrika / Hennie Steyn - Pretoria : H AU M, 1984 - 82 pages : illustrations; 32 cm

Bilderband mit bunten Photos und Beschreibungen

Hoewel hul name ‘n barre, saai landskap voor die gees roep, word die Namib en die Kalahari werklikheid gekenmerk deur ‘n betowerende verskeidenheid. Die boek neem die leser op ‘n reis duer dié twee dorslande en die landskap, plante, dierelewe en tradisionele mensbewoners word beskryf.

0-7986-1386-6


Photography

NAM 916.881 STE, IRL 916.881 STE